Comments on: Marmite Balletjies

By: Mavis
Miesie dellie hoeveel van die blog goete het jy   maar Mavis sal hier kyk my basie hou van lekker kos

By: Elmarie
Dellie waar pos ek ‘n reseppie vir jou?

Tot tyd en wyl pos ek dit sommer hier OK.

Verander of verskuif maar as dit nie hier hoort nie. Ek plak ook my epos adres aan jou as jy met my wil chat.

Chakalaka broodjie Saam Met Byvoorbeeld Braaivleis

500 gram bruismeel

1 blikkie chakalaka (ekstra sterk)

1 koppie kaas (sterk geur)

Meng alles behalwe ½ koppie van die kaas

Voeg bietjie water {Plus Minus 75-100ml} by.(Vir ‘n loperige degie)

Sit in broodpan wat met Foelie uitge”line” en gesmeer is.

Gooi res van die kaas oor Bak vir 45 minute tot ‘n uur teen 180°C

Opsioneel.:Strooi bietjie pietersielie / gesnipperde droë tamaties /  oor voor bakproses.

barbie_barbeque@yahoo.com

By: Wilma
Ek maak hierdie resep gereeld na kerk en elke keer is dit ‘n treffer in my huis.

In plaas daarvan dat dit in bolletjies gerol word, skep ek sommer teelepels vol in die klein, vlak skons/kolwyntjie pannetjies.

Ek het al kaassmeer gebruik as ek nie kaas gehad het nie.  Dit werk net so lekker.

Probeer volgende keer bietje fyn biltong in die deeg sit.