KORSLOSE SOUTTERT

BESTANDDELE:

2 koppies Melk (ongeveer)
Klein stukkie botter
1 dik sny brood (geweek in van die melk)
Groot eetlepel bruismeel
1 pakkie spek, fyngesnipper
1 blikkie bully beef
1 blikkie weense worsies
250g gerasperde cheddar kaas (sommer meer as jy lus het)
1 ui, fyn gekap
Sout en (rooi) Peper
4 tot 6 geklitste eiers
1 teelepel mostert

METODE:

Roerbraai uie, botter en bacon (net tot voor dit braai)
Sny worsies en bully beef in klein blokkies (ek druk dit sommer met n vurk fyner)
Klits melk, eiers, mostert, sout en peper saam.
Meng al die bestandele saam in een bak.
Gooi in gesmeerde bak (oondpan werk goed, soos op foto)
Bak vir omtrent 30 tot 35 min by 175 grade C
Laat afkoel en sny in blokkies.

About these ads

4 responses

  1. Ek wil net se die is ‘n AWESOME Blog… Ek geniet dit die Souttert is vreeslik lekker. Dankie baie jy maak my inkopies ook sommer makliker elke maand einde want ek weet hier is altyd ‘n lekker resep wat ek kan uit probeer..

  2. Dankie vir al die resepte. Ek vrek oor souttert (meeste van die tyd sommer my middag/aandete). So ek hou van verskeidenheid. Nogmaals dankie

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s