Ta-daaaa!

Ek wil hierdie blog vul met heerlike, maklike en ekonomiese resepte. Ek soek daai kossies wat ons elke aand vinnig vir ons mense aanmekaarslaan. Sommer met ‘n handvol van die en ‘n knippie van daai. En veral daai lekkertes wat gebore word as die eggo’s in die koskaste beginne weerklink!

As jy ietsie het om te deel met die res van ons, stuur dit asseblief vir my na homedotwelkomatgmaildotcom. Onthou, MAKLIK en VINNIG en GOEDKOOP. Met bestanddele wat maklik bekombaar en maklik is om uit te spreek!

GO! GO!

9 responses

  1. Hiers ‘ resepie waaroor manlief mal is mixed berry slush.
    1 x Koppie gevriesde mixed berries
    1 x Koppie ys
    1 x koppie Strawberry sap
    1 x tot Grenadine
    Gooi als saam in daai smoothy masjien en laat waai.
    Baie lekker en gesond!

  2. Hi, just a quick explanation on how to make a ºC.
    Type your amount ex. 180
    Then hold down alt key and on number pad enter 167
    Then hold down shift key and press c

    180ºC…

    I am always looking for easy stuff to make, I have found some recipes I am going to use!!!!!

  3. AS DIE MAAND BIETJIE LANK IS:

    Hoenderlewertjies met pasta.

    500 kl hoenderlewertjies
    2 koppies gaar pasta van jou keuse( ek gebruik macoroni pasta)
    3 middelslag uie, fyn gekerf
    1 blikkie gemende Rhodes groente
    125 ml room/ of suurroom net so lekker
    3 eetlepels chutney of sweet chillie sous
    sout peper na smaak
    Bietjie olie vir die pan
    Vars of droe pietersielie vir garnering.

    Metode.
    Ek gebruik my groterige praaipan. maak olie effe warm en braai uie daarin deurkynend
    Voeg nou die hoenderlerwertjies by en braai net effens, moet nog rooierige kleur he.
    Spoel die geblikte gemengde groente eers af onder lopende kraan en
    voeg by lewermengsel.
    Voeg nou gaar pasta by en meng goed.
    Voeg nou ook die chutney/ suurroom by.
    Roer die hele tyd aanhoudend. indien mensel bietjie te droog raak, kan aangevul word met
    bietjie kookwater, nie te veel nie.
    Laastens sout en peper en laat prut vir nie langer as 5 minute.
    Die gereg moet romerig voorkom.
    Skep in mooi opdienbord en garneer met pietersielie.

    Die gereg is genoeg vir 4 /5 mense. ek het al so vele komplimente gekry en dis regtig n randrekker!

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s