Vinnige Frikkies

Hier is solank ‘n lekker frikkadel resep. Doodeenvoudig en kan nie flop nie

500 gram maalvleis

1 ui fyn gechop

1 pakkie beef sop poeier

2 snye brood – los sommer die korsies ook aan, is te veel moeite om dit af te sny!

1 koppie melk

sout en peper

Meng alles en rol in bolletjies. Pak in bak en gooi in oond @ 180 *grade sign* en bak tot jy dink dit is nou gaar! Neem gewoonlik so 30-40 minute.

Thanx Betsie, ek gaan dit die naweek maak. Sal terug rapporteer, Generaal!

4 responses

  1. JA, DIE MEESTE MENSE HET BY DIE OUER MENSE GEHOOR DAT ‘N MENS BY DIE MAALVLEIS ‘N EIER OF TWEE MOET GOOI OM DIT TE “BIND” DIT IS TWAKKIES, WANT DIT MAAK DIE “MEATBALL” SO HARD DAT JY MEKAAR KAN DOODGOOI DAARMEE!!!!

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s