Karringmelk beskuit

Maak nie saak of jy glad nie kan bak nie, hierdie resep kan nie flop nie.

Bestanddele:

3 x 500g bruismeel

2 teelepels bakpoeier

2 koppies suiker

500g margarien

1 eetlepel sout

3 eiers

500ml karringmelk

Meng (sif) droeë bestanddele saam. Klits eiers en karringmelk saam. Rasper die margarien en vryf by die meelmengsel by. Gooi eier en karringmelk mengsel by. Knie goed deur.

Genoegsaam vir een groot en een klein broodpan. Of sommer ‘n oondpan. Vorm balletjies omtrent so groot soos eiers en pak 3 langsmekaar. Andersins ‘n hele bol deeg bietjie gedruk na die kante toe, en sny in blokke wanneer helemal afgekoel.

Bak vir een uur teen 175 grade celsius. Droog uit teen lae hitte.

Enjoy!

2 responses

  1. Pingback: LUIS GESUIS – KOEBAAI « Bosluis

  2. Baie dankie vir die resep.Ek het onlangs verhuis na Amerika toe en kon nie my kookboeke saambring nie.Ons pas aan met hulle kosgewoontes maar ‘n boer wil maar sy kos eet wat eie is aan hom.

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s