Gebakte tong met soetsuur mosterdsous

1 beestong (gepekel)

3 kruienaeltjies

15ml bruinsuiker

125ml witsuiker

30ml kookolie

30ml koekmeelblom

3ml sout

60ml mosterdpoeier

5ml peperkorrels

250ml kookwater

12.5ml wit asyn

12.5ml mayonnaise

sap van een suurlemoen

broodkrummels

Rol tong op en bind met tou vas. Kook sag in baie kookwater waarby naeltjies, bruinsuiker en peperkorrels gevoeg is.

Plaas tong op bord wanneer dit sag is en trek die velle af. Laat dit afkoel en plaas in koelkas om goed koud te word voordat dit in skywe gesny word.

Meng witsuiker, koekmeelblom, mosterd, sout en water in bak. Roer mayonnaise en suurlemoensap by.

Pak helfte van tongskywe in vuurvaste bak en skep helfte van die sous oor. Pak res van tong bo-oor en dan die oorblywende sous. Sprinkel broodkrummels oor en bak vir 30 minute teen 180 grade C.

Spesiminiaal v jou Pluimpie!šŸ˜‰ Enjoy!

One response

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s