Marmite Koek

500 ml meel

150 ml suiker

10 ml bakpoeier

2 ml sout

100 g botter

2 eiers

250 ml melk

500 ml gerasperde cheddarkaas

60 ml Marmite

60 ml botter

Sif die meel, bakpoeier en sout saam. Smelt die 100 g botter en voeg die gesifte droë bestanddele by. Klits die eiers en melk saam en voeg by die bottermengsel. Roer die kaas by. Gooi in ‘n gesmeerde bak (20 cm x 15 cm) en bak vir 15 minute teen 200 °C. Smelt intussen die Marmite en 60 ml botter saam. Wanneer die tert uit die oond kom, gooi die Marmite-mengsel oor. Sny in blokke.

One response

  1. As ek mos nou die een bak, word hy geklasifiseer as ‘n fase vyf wapen van massa vernietiging. I’ll stick to two minute noodles..

    Ps:
    Jy gaan kook dat jy hop as jy kom kuier vriendin!

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s