Gatvol se Vra-na-meer Hoender

Hoenderstukke

Sous:

1 koppie mayonnaise
1 koppie blatjang
1 koppie tamatiesous
1 pakkie bruin uie sop
1 glas wyn (en ‘n paar vir die kok)
knoffel na smaak

Plaas hoenderstukke in oondbak. Meng die sousbestanddele en gooi bo-oor. Bak in die oond tot gaar.

Baie eenvoudig, en heeeerlik!

One response

  1. Het dit al geniet sonder die wyn, maar wee my as ek self ‘n paar glase wyn moet inhê terwyl ek besig is, dan verdwyn ek en die bak met hoender, rys en nog ‘n glasie en gaan slaap in die “stalletjie waar my donkie oornag” !!

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s