Kaasskons in jou Snackwich

Bestanddele:

4 eetlepels Olie
1 Eier
¾ koppie Melk
1 koppie meel
2 Teelepels bakpoeier (kan bakpoeier uitlaat en Bruismeel gebruik).
1 ½ koppie Gerasperde Kaas

Metode:

Meng alles saam en dan maak jy dit in die “snackwich” gaar!
Sny oop en sit botter en sommer n groenslaai in …Heerlik!!

8 responses

  1. Hi daar

    Ek dink dit is baie cool. Ek het twee altyd honger twaalf jariges wat dit baie sal geniet.

    Dankie baie

    Thelma

  2. Dis heerelmageldenhuis@gmaillik. Ek gooi bietjie aromat en gebraaide bacon by. Ek dink enige wariasie kan lekker wees!!

  3. Ek het hierdie resep al verskeie kere gemaak en elke keer ‘n reuse sukses. Ek gebruik die resep as ‘n basis en voeg bykans enige oorskiet by, spek, bully beef, uie, green pepper, worsies ens ens.

  4. Dankie ek het dit gesien en loop maak oorskiet vleis by gegooi en toe sommer nog n klomp aan gemaak wat ek uie sop poeier by gegooi het en gemengde kruie dit was heerlik en baie vinnig

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s