Kookwater Vetkoek

Bestanddele:

2 koppies koekmeel

25ml suiker

10ml bakpoeier

2ml sout

2 eiers

250ml kookwater

olie vir vlakbraai

Sif droeë bestanddele saam. Klits eiers en kookwater saam. Meng eiermengsel met meelmengsel. Skep lepelsvol in warm, vlak olie en braai tot goudbruin. Dreineer op kombuispapier. Bedien met maalvleis vulsel of konfyt en kaas.

(Ek verdubbel gewoonlik die resep – vetkoek mors nooit nie)

Amelia het dit getoets en sommer ‘n foto ook gestuur. Dankie, Amelia!

3 responses

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s