Nicole se Kaasballetjies

Bestanddele:
250 tot 300 g mature cheddar, gerasper
1 eier
eetlepel koekmeel
knippie neutmuskaat
Peri-peri na smaak

Metode:
Meng alles goed saam en maak balletjies van omtrent 5 cm in omtrek (soos pingpong ball)
Rol in geklopte eier en dan in broodkrummels en sit in yskas.
Net voor jy opdien, braai in diep olie tot goudbruin. Moenie te lank braai nie want dan bars dit en loop die kaas uit. So probeer eers ene en dan weet jy hoe lank die ander moet braai.
Bedien met mosterd.

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s