SPINASIE AU GRATIN

Bestanddele:
330g gladde maaskaas
700g spinasie, liggies gekook
4 snye bruinbrood, gekrummel ( 1 sny – 30g )
40g margarien

Metode:
Voorverhit oond tot 180 C. Smeer ‘n klein vuurvaste bak. Plaas die spinasie in die bak, bedek met maaskaas, dan met broodkrummels, en plaas stukkies margarien bo-op. Bak vir 20 – 25 min.

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s