Droee Vrugte slaai

Bestanddele:
1 pak gemengde droee vrugte
1 eetlepel suiker

Sous:
1 blikkie kondensmelk
1 ½ koppie olie
¼ koppie asyn
1 teelepel mostert
¼ teelepel sout

Metode:
Kook vrugte en suiker saam. Meng sous en voeg by vrugte saam met skyfies piesang.

Advertisements

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s