Lekker Slaai

Slaai bestanddele:

2 appels
4 piesangs
1 blaarslaai
1 pynappel

Sous

Meng saam:
2 eiers goed geklits
1 koppie water
¾ koppie asyn
Meng saam:
1 koppie suiker
1 eetlepel maizina
1 eetlepel mosterd
Sout en peper

Voeg alles by mekaar en kook oor stadige hitte tot dik. Laat afkoel en gooi oor slaai bestanddele.

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s