CRUNCHIES

Bestanddele:

125 g botter
250 ml bruinsuiker
15 ml goue stroop
5 ml koeksoda
250 ml hawermout
250 ml koekmeel
250 ml klapper

Voorverhit oond tot 180 grade. Smeer / spuit reghoekige pan van 24 cm x 34 cm.

Verhit botter, bruinsuiker en stroop oor lae hitte. Gooi koeksoda by en roer tot gemeng.

Meng hawermeel, koekmeel en klapper in mengbak en gooi dan warm bestanddele by. Roer tot gemeng en skep in voorbereide bak. Druk mengsel met agterkant van lepel gelyk. Bak vir 15 – 20 minute.

Sny terwyl nog warm. Laat afkoel voor uitkeer. Maak sowat 40 blokkies.

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s