CUPCAKES

Bestanddele:

250 ml koemeel
7 ml bakpoeier
1 ml sout
125 ml strooisuiker
62 ml margarien of botter
1 eier
75 ml melk
2,5 ml vanilla geursel

Metode:

Sif koekmeel, bakpoeier en sout saam. Klits botter en strooisuiker tot liggeel en romerig. Voeg eier by en klits goed. Meng melk en vanilla geursel. Voeg die helfte van die meelmengsel by die bottermengsel en meng goed. Voeg die melk, en dan die res van die meelmengsel by. Meng goed na elke byvoeging.

Skep in kolwyntjie houertjies (of ‘n muffin pan as jy grotes verkies) en bak by 180 grade Celsuis vir 15 minute. Laat afkoel op afkoelrakkie.

Versiersel:

Versiersuiker
Water
Suurlemoensap
Kleursel van jou keuse

Meng die versiersuiker tot die dikte van jou keuse, en smeer of drup oor cupcakes. Geniet!

3 responses

  1. …en hierdie foto, glo dit of nie, is my eindproduk! Lekker gebak, alhoewel ek meer wyn as inspirasie in gehad het!!

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s