1 appel in stukkies gesny
lemoensap om te verdun na smaak
Meng alles in ‘n voedselverwerker tot glad en geniet!
1 x Koppie gevriesde mixed berries
1 x Koppie ys
1 x koppie Strawberry sap
1 x tot Grenadine
Gooi als saam in daai smoothie masjien of voedselverwerker en laat waai.
Baie lekker en gesond!